Pieter’s story

click play to view:

1 comment

No ping yet

  1. Vilma Maritz says:

    Beste Pieter
    Dankie vir hierdie storie. Ek was ook gelukkig dat my oorlede pa ook nie onregverdigheid verdra het nie en ons grootgemaak het om mense te respekteer. Dit het my aangespoor om brue te bou oor rassegrense, en om mense te waardeer vir wie hulle is en nie te kyk na hulle ras nie.
    Dit is verblydend om te sien hoe veel mense omgee en opoffer om die lewe beter te maak en die wereld te verander.
    Beste wense
    Vilma Maritz

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>